速報APP / 教育 / Trompsburg Primêre Skool

Trompsburg Primêre Skool

價格:免費

更新日期:2016-06-01

檔案大小:59.5 MB

目前版本:5.54.2

版本需求:需要 iOS 7.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Trompsburg Primêre Skool(圖1)-速報App

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word.

Die doel van die Trompsburg Primêre Skool se toepassing is om inligting van die skool aan ouers, leerlinge, oud-leerlinge en besoekers deur te gee.

Die meer oor funksie dui op ‘n kaart aan waar die skool geleë is. Daar is ook ‘n kontaknommer, epos adres en ‘n skakel na die Facebookblad en webwerf van die skool.

Die akademie funksie dui die skool se verskeidenheid vakke aan wat aangebied word.

Trompsburg Primêre Skool(圖2)-速報App

Die sport funksie dui aan watter sportsoorte by die skool aangebied word, asook prestasies deur die leerlinge.

Die kalender funksie dui die datums aan van al die skool se gebeure en funksies.

Die Trompetter funksie is die skool se nuusblad wat elke Vrydag gepubliseer word.

Die kultuur funksie dui die skool se kultuuraktiwiteite aan asook uitslae wat behaal word deur die leerlinge.

Trompsburg Primêre Skool(圖3)-速報App

Die koshuis funksie dui aan wie die koshuisouers en die res van die personeel by die koshuis is met kontaknommers.

Die personeel funksie dui aan wie al die onderwysers by die skool is en in watter vakke hul onderrig.

Die fotos funksie wys hoe die skool lyk asook fotos van sport en kultuur gebeure.

Die Lubbe Mini Mark funksie is die skool se hoof borg en dit is hul advertensie met kontaknommers.

Trompsburg Primêre Skool(圖4)-速報App

Die Stoute kabouter funksie gee inligting en ‘n kontaknommer deur vir die kleuterskool.

Die reünie funksie gee inligting vir oud-skoolliere rondom die skool se reünie in 2016.

Trompsburg Primêre Skool(圖5)-速報App

支援平台:iPhone